DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Hernude verbond of NT ?

· 25.08.2022 · 17:05:43 ··· ··· Thursday ·· 4 (4) Jacob Tack
Dit is tragies om te sien hoeveel mense nie verstaan dat ons Vader verander nie, en dat ons NIE 'n nuwe verbond gekry het nie, maar 'n Nernuday verbond.
Hernude verbond of NT - verse
Ons Vader verander nie: Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17
Nie Sy verbond of die Woord van Sy lippe nie: Ps 89:34; Eks 31:14 – 18
Ook nie Sy geskrewe Woord nie: Dt 4:2, 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
Die Hele Bybel is geldig: 2Tim 3:16&17
Die slotsom van die saak: Pred 12:13
Torah, die getuienis in klip: Eks 31:18
Die aarde vervuil: Jes 24:5
Nuut of Hernu: Jer 31:31 and Heb 8:8
Net een Torah: Eks 12:49
Die Woord “verbond” bygevoeg: Heb 8:13
Torah bly: 2Jn 1:5&6
Yahusha is ons hernude Verbond… Heb 10:14
Hy het nie gekom om die Torah of die profete te vernietig nie: Mat 5:17
Torah strenger toegepas. Mat 5:27&28
Wees Volmaak: Mat 5:48
Ware evangelie is Vryheid van sonde: Rom6:1&2
Davidic verbond: 2Sam 7:16; 23:5 AND Rom 1:3&4
Ons gehoorsaamheid aan Torah is die bewys van ons liefde vir Hom: Joh 14:15
Ontvang die Gees van Yahuah(Vader) en Yahusha(Seun): Joh 14:23

HalleluYAH!!!


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********