DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Sleutel van Kennis

· 09.08.2022 · 12:36:23 ··· ··· Tuesday ·· 2 (2) Jacob Tack
Die hartseer dat die meerderheid nie verstaan daat hulle begrip van ons Vader se Woord onvoldoende is nie. Deur hulle harte wat verhard is.
Die feit dat hulle aanhou om ons Vader en Messias by die vals name Here en Jesus noem en nie begryp wat skade hulle hulself aandoen nie. DIT IS 'N SALIGMAKINGS kwessie!
Sleutel van kennis - Verse
Mat 22:29 Jy vergaan deur NIE Sy Woord te ken nie.
Rom 10:13 Elkeen wat Sy Heilige Naam uitroep sal gered word.
Act 4:12 Daar is geen saligmaking in enige ander naam nie.
Luk 11:52 Omdat jy die Heilige Naam weggeneem het.
Pro 30:4 Vader en Seun se Naam verwyder.
Hos 4:6 Vergaan sonder kennis
Isa 65:1-4 Waarom vergaan hulle?
Mar 7:6 - 9 Hou vas aan die kerk tradisies.
Num 6:27 Hoe moet dit wees?
Rev 3:12 Deur die Torah te onderhou, oorkom ons.
Rev 3:8 Deur bly oop vir die wat Sy Heilige Naam onderhou.
Zep 3:9 Dan sal hulle met rein lippe Yahuah verheerlik.

HAlleluYAH!!!


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********