DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Onvervalsde Woord

· 08.01.2023 · 19:50:44 ··· ··· Sunday ·· 7 (0) Jacob Tack
Baie gelowiges lees die Bybel sonder om te besef, hulle lees 'n boek met foute. Die foute verander die Woord van ons Vader Yahuah. Wat dit vals maak. Ons gaan hier kyk na van die vals vertalings en vals teologie.

Die Heilige Woord vervals deur leuens.
Onthou Yahuah verander nooit nie.
Begeer die onvervalsde Woord- 1Pe 2:1&2
Struikel agv ongehoorsaamheid - 1Pe 2:8
Wat is Sy Naam en wat is Sy Seun se Naam? - Pro 30:4
“Ek sal nie weg doen met My Verbond of verander wat uit My mond kom nie. - Psa 89:34

Hernu, NIE nuut nie:
H2318 châdash - to rebuild: - renew, repair
Die vertalers het Yahuah se Woord verander! (Hernu met nuwe en die woord verbond ingelas). KJV Heb 8:13
Wet teenoor Torah Gal 3:10
Skriftelike feeste teenoor kerk tradisies – Lev 23
Voedsel wette - Col 2:16
Valse dogma Col 2:20 - 23
Werke van die wet - Gal 2:16
Gehoorsaamheid is die bewys van ons geloof (gehoorsaamheid aan Torah) – Jak 2:18 & 22
Ander vertalings foute
A: Mt 28:19 – Woorde ingelas(om Drie-Eenheid te bevestig)
B: Mt 26:17 1st day – (Yahusha reeds begrawe)
C: Rom 10:4 End/goal – (Yahusha is ons voorbeeld – doel NIE terminasie of einde van die wet nie).
D: Heb 8:13 – Nuwe(verkeerde keuse); verbond bygevoeg.


Teologie foute/dogma
A: 3 dae & 3 nagte
B: NT teenoor Hernude verbond.
C: besnydenis (wet van die Pasga).
D: Drie-Eenheid (aanbid ‘n ander god)

HalleluYAH!!!


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********