DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Sabbat die teken van ewige verbond

· 30.08.2022 · 15:31:12 ··· ··· Tuesday ·· 2 (2) Jacob Tack
Dis hartseer om te sien hoe min mense werklik besef hoe belangrik die Sabbat dag is. Hulle verloor so baie van Vader Yahuah se gawes en beskerming.
Die teken van die ewige verbond: Die Sabbat dag.

Die Sabbat dag is die enigste dag Yahuah het ‘n naam gegee het, Geseën en apart gesit het vir Hom. Al die ander dae was genommer..
Gen 2:2&3

Onderhou die Sabbat dag met al jou vermoë, en jy sal Yahuah ken.
Exo 31:13

Die Sabbat is die teken van die ewige verbond(10 gebooie).
Exo 31:16&17

Geseënd is hulle wat dit onderhou.
Isa 56:2

Dis ook van toepassing vir die vreemdeling wat kies om Yahuah te dien.
Isa 56:6&7

Ja, ons moet dit vandag nog onderhou, tot Yahusha se terugkeer.
Mat 24:20 ; Heb 4:9


Die Sabbat is so belangrik dat as ons dit onderhou, dan sal ons Yahuah ken. Ons sal weet dat Yahuah ons apart hou vir Homself.
Eze 20:12

Die Sabbat’s rus red ons
Isa 30:15

Nous al jy verstaan waarom Yahuah die volgende gesê het:
Exo 20:8

Die Sabbat is die verbonds teken vir die 10 gebooie van Mosheh.
Heb 10:28&29

Diegene wat doe Sabbat onderhou, moet dit so onderhou!
Isa 58:13&14

HalleluYAH


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********