DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Moederkerk Erediens 21 April 2024

· 22.04.2024 · 00:22:40 ··· ··· Monday ·· 1 (1) Moederkerk-Kruiskerk Stellenbosch
Prediker: Johan van der Merwe
Reeks: (On)Suksesvol
Sukses... om in Diepte eerder as Volume te groei.
Teks: Matteus 13:31-33

Ons wêreld is obsessief oor groei. Alles moet groei – die ekonomie, my bankrekening, my besigheid, my politieke party, my kerk, my belangrikheid, my mag, my kennis. Groei in geloof, dit wil sê “geloofsvolwassenheid” kom waarskynlik eers as jy ander vrae begin vra oor die sin van jou lewe. Nie wanneer is ek suksesvol nie, maar wanneer is my lewe betekenisvol. Interessant genoeg het dit dan gewoonlik nie te make met dinge nie, maar met verhoudings, nie met vergader nie, maar met weggee.


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********