DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

613 Wette

· 19.11.2022 · 18:42:57 ··· ··· Saturday ·· 6 (6) Jacob Tack
Moet ons die 613 wette van die Torah gehoorsaam? Hoe kan die Torah volger, die 613 wette gehoorsaam as die christen nie 10 gebooie kan gehoorsaam nie?
Ons Vader verander nie: Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17
Nie Sy verbond of die Woorde van Sy mond nie: Ps 89:34; Eks 31:14 – 18
Sy geskrewe Woord mag nie verander word nie, nie bylas of wegneem nie:
Dt 4:2, 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
Die Hele Bybel is van toepassing: 2Tim 3:16&17
Die slotsom van die hele saak is…Ecc 12:13
Wat Yahusha te sê het oor die Torah van Moses: Joh 5:46 & 47
Hy leer die woorde(Torah) in Mt 5:17-48.
Hy bevestig die Torah in: Heb 10:28; Rev 22:14
Slag van diere: Heb 10:12&14
HalleluYAH!!!


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********