DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Gewigtiger sake

· 13.09.2022 · 12:53:14 ··· ··· Tuesday ·· 2 (2) Jacob Tack
Baie gelowiges is onder die indruk dat as jy op die Sabbat moet werk kan jy maar net 'n ander dag rus. Die vals teologie. Ons kyk vlugtig in die video wat Yahuah van ons verwag.
Gewigtiger sake teenoor ligter sake - verse
Sabbat Wet Eks 20:8 -11

Pluk graan op die Sabbat Mar 2:23 - 24

Was die Fariseers reg in hulle opstandigheid? Mar 2:25-28

Verwaarlosing van die gewigtiger sakesvan die Torah Mat 23:23

Is dit reg om gesod te maak op die Sabbat? Luk 14:3 -6; Mat 12:10-13

Ons verantwoordelikheid Php 2:12

Die sonde/valsheid van profeet is dieselfde as die sonde/valsheid van sy volgeling Eze 14:10


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********