DAvideo
alle Bilder sehen ;)
Designed by: Hinx3
OSWD 2004

Valid HTML 4.01!

Yahuah se Reddings plan, hoe word ons deel daarvan.

· 08.10.2022 · 17:25:45 ··· ··· Saturday ·· 6 (6) Jacob Tack
Baie gelowiges dink deur net te glo word jy gered. Is dit korrek?
Ons kyk in hierdie praatjie wat nodig is om deel te wees van Yahuah se Reddings plan.
Hoe word ons gered - verse
Eph 5:15 & 17 verstaan wat die wil van יהוה is.
Rom 2:18 ken die wil van Elohim
Deu 5:29 vrees My en gehoorsaam My gebooie altyd
Dt 11:26-28 geseënd of gevloek
1Pe 1:22 Gehoorsaamheid, reining ons
Act 2:38 word gedoop in die Naam van Yahusha
1Pe 1:23 word wedergebore
Rom 12:1 &2 ‘n hernuwing van jou gedagte gang
Act 2:21 Dan word jy gered
Deu 6:5 Jy sal Yahuah liefhê met jou met hele hart, siel en verstand
Joh 14:15 As jy Hom lief het sal jy Sy gebooie onderhou
Joh 14:23 die mees wonderlike seën
Joh 8:31 &32 jy sal werklik vry wees
Rom 6:18 Werklik vry van sonde en dood
HalleluYAH!!!!


· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
0**##
🧠 📺

· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
# · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···

********