Voortrekker monument 🔎🔍
🧐 · 11.10.2023 · 08:31:54 ··· MiTTwoch ⭐ 4 🎬 79
📺Coert Jordaan - Kort Kragtige Leerstellings
🧠 · 12.09.2024 · 06:47:06 ··· Donnerstag
😎 · 12.09.2024 · 04:47:06 ··· Donnerstag
MATTEUS 6:19-21
“Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.”
Vir baie mense is die Voortrekker Monument n geskiedkundige erf terrein. Vir my is dit niks anders as n afgodstempel nie. Vrymesselary was n ongelooflike groot probleem onder ons wit bevolking of voorgeslagte gewees. Tot vandag toe speel hierdie geheime organisasie n kritieke rol in die besluite en bestuur van Suid Afrika. Alles gaan oor geld – oor mag – oor die beheer en bestuur van ons land se ekonomie en minerale. God verafsku enige vorm van afgodsdiens en valse gelowe. Dadelik is daar n wolk van duisternis – n wolk van vervloeking oor die land; oor die afgodsdienaars en hulle nageslagte.
Hiers n kort oorsig en bewyse van doodstraf sondes in God se bybel. Betrokkenheid by hierdie tiepe sondes het summier die doodstraf regverdig. Vandag is daar genade. Bekeer!! Erken, bely en distansieer van alle sondes in jou lewe en bewys jou bekering met dade wat by jou bekering pas. Gaan dan uit en sondig nie meer nie. Geloof gaan gepaard met dade en dade gaan gepaard met geloof. Daar staan geskrywe:
Deut. 13: 12-15 – Al die inwoners van ʼn stad wat vreemde gode dien, met alles daarin, selfs die vee.
Deut. 13: 6-9 – Iemand se broer, vrou, seun, dogter of boesemvriend wat hom wil verlei om ander gode te dien.
Deut. 17: 2-5 – Man of vrou wat die son, maan, of ander hemelliggaam aanbid.
Lev. 20: 27 – Enigeen wat geeste oproep en mense besweer
Lev. 20: 2 – Iemand wat sy kind aan Molek offer.
Eks. 22: 20 – Enigeen wat aan enige god, behalwe die Here, offer.
GALASIËRS 6:7/8
Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.
JOHANNES 3:36
Wie in die Seun glo, het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.”
JESUS SE VERMANING EN WAARSKUWING AAN ALMAL VAN ONS OOR DIE AFLÊ VAN 'N EED/GELOFTE/BELOFTE:
MATTEUS 5:33-37
“Verder het julle gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: ‘Jy mag nie jou eed verbreek nie, en 'n eed in die Naam van die Here moet jy nakom.’ Maar Ek sê vir julle: Moet glad nie 'n eed aflê nie, nie by die hemel nie, want dit is die troon van God; nie by die aarde nie, want dit is die rusplek vir sy voete; nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning. Jy moet ook nie jou kop op die spel plaas as jy 'n eed aflê nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie. Laat julle ‘ja’ eenvoudig ‘ja’ wees en julle ‘nee’, ‘nee’. Wat meer gesê word as dit, kom van die Bose.”
JAKOBUS 5: 12
My broers, dit is baie belangrik dat julle nie 'n eed moet aflê nie, nie by die hemel nie, nie by die aarde nie en ook nie enige ander eed nie. As julle “ja” sê, moet dit “ja” wees; as julle “nee” sê, moet dit “nee” wees. Dan sal julle nie veroordeel word nie.
LEVITIKUS 5: 4/5 (Nuwe Lewende Vertaling)
“As iemand oorhaastig ’n eed van enige soort aflê, of dit nou vir ’n goeie of slegte doel is, sal hy as skuldig gereken word, selfs al was hy nie ten volle bewus van wat hy besig was om te doen nie. “Wanneer enigiemand op dié manier bewus word van sy skuld, moet hy of sy die sonde bely.
SELECT * FROM DAvidON WHERE `DAvid`="0-f6IOqld4E" ORDER BY ts
SELECT * FROM DAvidPlay WHERE `DAvid`="0-f6IOqld4E"
***
· 11.10.2023 · 08:31:54 ··· MiTTwoch
U
U
L
L
T
* 1697005914
* 1697005914
X 79
Y 4
P
C 75007
B 8
V 46
* · 08.11.2022 · 00:00:00 ···
2 · 23.07.2023 · 05:55:54 ···
L · 12.09.2024 · 04:46:57 ···
C · 13.12.2024 · 18:00:26 ···
💘 🖱️ * · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
* · 01.01.1970 · 01:00:00 ···
· 01.01.1970 · 01:00:00 ···
**##
*** · 01.01.1970 · 01:00:00 ··· ::
*2* · 01.01.1970 · 01:00:00 ··· ::
*L* · 01.01.1970 · 01:00:00 ··· ::
*C* · 01.01.1970 · 01:00:00 ··· ::
********